Stem van 'n Profeet

R250.00
Out of stock
SKU
23454
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Reeds in sy eie leeftyd al was die alombekende Boereprofeet, Siener van Rensburg, hiér en in die buiteland 'n soort legende. Genls. De Wet en De La Rey het geglo hy is 'n ware profeet, terwyl staatsmanne soos genl. Hertzog, Louis Botha en Jan Smuts selfs in die Parlement getuig het hoedat van oom Nieklas se 'gesigte' bewaarheid is. Siener van Rensburg was, volgens alle beskikbare getuienis, n ware profeet, 'n diep gelowige Christen en hy het sy gawe van profesie ook nooit vir eie gewin gebruik nie. Hy is reeds in 1926 oorlede, maar tot vandag toe word hy gereken as een van die merkwaardigste persoonlikhede in ons geskiedenis. Vanaf 1871 tot en met sy dood in 1926 het die Siener 700 of meer gesigte of visioene gehad oor die toekoms van die Boerevolk, ander nasies en ook wêreldgebeure. In 1918 profeteer hy hierdie ontstellende woorde: "Ek sien daar kom 'n tyd dat die hele wêreld omgeploeg is (die uitbreek van die Derde Wêreldoorlog, en dinge is baie deurmekaar). Dan sien ek oor die omgeploeg de land lê 'n slang. Ek sien nie sy kop of stert nie (niemand sal presies weet wat aan die gang is nie. In die kerk sal dinge ook baie deurmekaar wees). Juis dan sien ek my dogter Anna sit en skryf. Toe weet ek: In daardie tyd sal niemand ook kop of stert van my gesigte kan uitmaak nie, want die een sal sê: Oom Klasie het só gesê, en 'n ander een sal stry: Nee, hy het sus gesê. Van toe af het ek my dogter gevra om elke dag se visioene neer te skryf.sodat almal eendag kan weet."
More Information
AuthorAdriaan Snyman
PublisherHugenote Publikasies
PlaceMosselbaai
Year1993
EditionTweede druk
ISBN9780958377911
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsCovers reinforced with cardboard and covered in clear plastic; inside neat and clean with slight yellowing on end pages; small stamp and writing on first free page.
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.