Troepie: Van Blougat tot Bosoupa

R105.00
Out of stock
SKU
21643
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Vir meer as 'n halfmiljoen wit Suid-Afrikaanse mans wat voor 1994 opgeroep is, was Nasionale Diensplig 'n verpligte, veeleisende en intense ervaring wat 'n kragtige uitwerking op hulle lewe gehad het. Hierdie titel is 'n versameling vertellings waarin meer as veertig voormalige dienspligtiges hulle herinneringe aan hulle dienstydperk in die Suid-Afrikaanse Weermag met ons deel. Die hoofstukke lei jou deur die fases wat die loopbaan van 'n Nasionale Dienspligtige gevorm het: oproepinstruksies, inklaar, Basies, keuring, bosfase, tweedefase-opleiding, algemene diens, die Grens, Angola, die townships, uitklaar en kampe.

Met die klem op die humor sowel as die swaarkry, verskaf hierdie vertellings ’n verskeidenheid perspektiewe op inspeksies, dril, wagdiens, Grenspatrollies, kontak, en die alledaagse lewe in die SAW. ok ingesluit is amptelike dokumente soos oproepinstruksies, uittreksels uit die Basiese Opleiding-handleiding, en ’n uitklaarsertifikaat. Bylaes verskaf meer inligting oor die geskiedenis van Nasionale Diensplig en plaas die Grensoorlog en ander kwessies binne konteks. roepie: van blougat tot bosoupa moet gelees word deur enigiemand wat Nasionale Diensplig gedoen het, of iemand ken wat dit gedoen het. Dit is ’n insiggewende en fassinerende verslag van wat dienspligtiges in werklikheid ervaar het.

*Corners slightly bumped; page edges a bit yellowed.*

More Information
AuthorCameron Blake
PublisherZebra Press
PlaceCape Town
Year2009
ISBN9781770220546
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsCorners slightly bumped; page edges a bit yellowed.
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.