Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Trompie die Hoërskool Seun (Trompie #4)

BookBucks Review and collect 30 points.
Die Boksombende het ´n probleem. Rooie kan nie ´n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie.

Trompie die sakeman kom met slim planne vorendag om genoeg geld in te samel sodat hulle vir hom ´n ysterperd kan koop. Dan begin die nuwe skooljaar en Trompie en sy maats gaan hoërskool toe. Die vier moet gewoond raak aan nuwe reëls, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse op hulle bak.
Sign up for price alert Sign up to get notified when this product is back in stock

Availability: Out of stock

ZAR36.00

Details

Die Boksombende het ´n probleem. Rooie kan nie ´n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie. Trompie die sakeman kom met slim planne vorendag om genoeg geld in te samel sodat hulle vir hom ´n ysterperd kan koop. Dan begin die nuwe skooljaar en Trompie en sy maats gaan hoërskool toe. Die vier moet gewoond raak aan nuwe reëls, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse op hulle bak. *Corners a bit bumped.*

Additional Info

Author Topsy Smith
Publisher Human & Rousseau
Place London
Year 2006
ISBN 9780798147262
Binding Paperback
Condition Good
Comments Corners a bit bumped.

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.