Volksverraad

R150.00
Out of stock
SKU
35315
Share
Login to earn BookBucks for sharing!
Reeds sedert die dae van die Voortrekkers hunker die Afrikaner na ‘n eie tuiste, maar negatiewe kragte het hierdie strewe ondermyn deur die kern van die volk, ter wille van ‘n sogenaamde wêreldvrede, te verbrokkel. Hierdie kragte opereer egter nie openlik nie. Hulle volg al jare lank geheime agendas. Hulle lieg en bedrieg. Hulle het geen respek vir die waarheid nie, en het die Afrikaner se blinde geloof in sy leiers so genadeloos uitgebuit dat die volk hom vandag op sy knieë bevind. Die skrywer, ‘n gewese geheime-agent, rig dan ook ‘n persoonlike waarskuwing tot die leser: “Voordat ons u toelaat om hierdie dokument te lees, wil ons u eers waarsku dat dit ‘n dokument is met ‘n ingrypende inhoud wat skokkend kan wees. Die konstitusionele ontwikkeling van die Republiek is nie een van waarheid nie , maar een van afskuwelike leuens. Gekenmerk deur korrupsie, subversie en hebsug van bepaalde persone wat hulleself Afrikaners noem en wat daarop roem om ons hoogeplaastes te wees. Moord en verraad was hoog op hulle agendas en is herhaaldelik gepleeg. “Dit was nie ‘n maklike taak om hierdie dokument te skryf nie. Verskeie insette oor die verloop van ‘n paar jaar is verwerk. Die waarheid is somtyds agter die waarheid. Dit is nie die taak van die intelligensiediens om die man voor die hof te bring nie, maar wel die van die polisie. Intelligensie gaan gepaard met die beskerming van bronne. Die polisie is welkom om ie feite wat hierin vervat is te ondersoek met die oog op kriminele aanklagte teen die vermeldes. Ons bronne word egter beskerm. Die Waarheid, in soverre dit gebeure betref, moet nogtans uit. Wees dus gewaarsku oor die inhoud van hierdie dokument.” *Pages yellowed*
More Information
AuthorP. J. Pretorius (Adv.)
PublisherLibanon-Uitgewers
PlaceMossel Bay
Year1996
ISBN9780958408042
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsPages yellowed
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.