Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Vuurvreter

BookBucks Review and collect 20 points.
Die vermaaklikheidsbedryf bereik in 2009 'n laagtepunt. Baie produksiehuise speel bankrot en kameramanne sit sonder werk. Die pryswennende kameraman Henno Barnard bly op 'n rivierboot op die Chobe Rivier duskant Kasane in Botswana waar hy insetsels maak vir 'n Suid-Afriaanse TV-program wat skielik eindig. Hy moet nou ander bronne van inkomste vind.
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR75.00

Details

Die vermaaklikheidsbedryf bereik in 2009 'n laagtepunt. Baie produksiehuise speel bankrot en kameramanne sit sonder werk. Die pryswennende kameraman Henno Barnard bly op 'n rivierboot op die Chobe Rivier duskant Kasane in Botswana waar hy insetsels maak vir 'n Suid-Afriaanse TV-program wat skielik eindig. Hy moet nou ander bronne van inkomste vind. Die bestuurder van 'n TV-produksiehuis, die beeldskone en gevaarlike Kim Naude, reis na Botswana om hom as haar eksklusiewe kameraman op te lei. Selma, die mede-bestuurder van 'n Lodge in Kasane versoek hom ook om haar met 'n kortrolprent te help. Maar dan word verskeie moorde in die omgewing gepleeg en besef Henno dat almal nie is wie hulle voorgee om te wees nie. Boonop is iemand agter die stories aan wat hy nou vir televisie skiet en hulle nie sal huiwer om hom uit die weg te ruim om die beeldmateriaal te kry nie.

Additional Info

Author Leon Van Nierop
Publisher Lapa Uitgewers
Place Pretoria
Year 2010
ISBN 9780799346602
Binding Paperback
Condition As New

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.