Wie Is Dit Wat Onnodig Seerkry?

In stock    
Only 1 left
SKU
35433
R48.00
Quick Overview
Hierdie boek is 'n waardevolle handleiding en gids vir mense wat struikel as gevolg van alkoholisme. Die probleem word in diepte deur die skrywer behandel, veral omdat alkoholisme tans geweldig toeneem in ons land en gekoppel kan word aan misdaad en gebeure rondom mishandeling, ongelukke en padsterftes. Hierdie boek is 'n waardevolle handleiding en gids vir mense wat struikel as gevolg van alkoholisme. Die probleem word in diepte deur die skrywer behandel, veral omdat alkoholisme tans geweldig toeneem in ons land en gekoppel kan word aan misdaad en gebeure rondom mishandeling, ongelukke en padsterftes. Dis nie net die alkoholis wat bereik word in hierdie boek nie, maar ook die huweliksmaats en die kinders. In die veld van helpende professies is daar in die jongste jare al hoe meer aandag aan die gesin as 'n sisteem gegee en word probleme by enkelinge al hoe meer gesien as gesinsprobleme. Hierdie boek wil die feit van 'n alkoholprobleem weergee op 'n nie-wetenskaplike, maar tog verantwoordelike wyse, wat rekening hou met die resultate van navorsing en ook met die ondervinding wat deur baie jare se pastorale sorg aan die alkoholis en sy gesin opgedoen is. 'n Welkome aanvulling tot die karige literatuur oor alkoholisme in Afrikaans.

More Information
AuthorAmpie Barnard
PublisherNaledi Books
PlaceTygervallei
Year2013
ISBN9780992191207
BindingPaperback
ConditionAs New
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.