Wip van die droomvanger

R75.00
Out of stock
SKU
24074
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

Net nadat die eienaardige vrou met die sterk Afrika-aksent vir haar sê: “Strange coincidences may be but the workings of the universe”, droom Jaini van Schalkwyk weer vir die eerste maal in jare haar vreesaanjaende droom...

Die mis is klein en koel en dwarrel in vlae teen haar aan. Sy sak weg daarin. Los op daarin. Dan asem sy dit in. Nou is dit binne-in haar. Dit begin haar versmoor...

Die droomwip moes haar drome verklaar, die runesteen moes haar beskerm en die antieke manuskrip kon dalk haar toekoms verseker. Maar pleks daarvan beland Jaini in ‘n wip van haar eie. Haar drome raak net meer verwarrend. Op haar eerste nag in die sandsteenhuis met sy gotiese oordaad, word ‘n moord gepleeg. En boonop is die manuskrip wat haar daarheen gelok het, toe nie wat dit veronderstel was om te wees nie.

Terselfdertyd lei die enigste werkilke leuen wat sy nog óóit vertel het daartoe dat sy van allerhande onheilighede, insluitende moord, verdink word.

Die raaiselagtige kwaliteit wat haar lewe aanneem, lei tot ‘n worsteling met die skadukant van haar persoonlikheid, met haar onwelkome heldersiendheid, en haar gevoel vir die man met begrip vir die verre verlede in sy oë.

Terwyl die grense tussen droom en werklikheid vervaag, raak sowel die beperkinge as die gebrokenheid van haar wêreld vir Jaini duideliker.

Waar lê die antwoorde uiteindelik?

More Information
AuthorChanette Paul
PublisherPerskor
PlaceLondon
Year1998
ISBN9780628037251
BindingPaperback
ConditionGood
CommentsSlight forward lean; corners a bit bumped.
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.