Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom
Toe Tibo vanaand aan tafel vir Yann vertel dat ek my lewensverhaal begin skryf het, proes Yann in sy preiesop. Wie wil nou 'n veertienjarige skrywer se storie lees?" vra hy en lag dat die sop spat. Vyftienjarige "lig ek hom in. “Oor 'n paar dae is ek vyftien. “Mens sou dit nooit raai nie,” sê hy met sy oë iewers onder my ken. Min of meer waar my borste sou gewees het as ek borste gehad het om van te praat.
Yann is my sestienjarige stiefbroer. Hy glo dis sleg vir mens se gesondheid om nice te wees. “Daar was al tienderjarige skrywers wat beroemd geraak het," stry ek terwyl my wange warm word. “Wat van Anne Frank of ... of... "Anne Frank het 'n lewe gehad waarin iets gebeur het. En sy moes doodgaan voor sy beroemd geword het." Goed. Anne Frank was 'n vrot voorbeeld. Só graag wil ek nou ook nie beroemd wees nie. "Almal het 'n lewe waarin iets gebeur,” troos Beyers toe hy sien hoe bek-af ek na my preiesop staar. “En die res maak jy mos maar op. Skryf jou storie, Hanna."
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom is bekroon met 'n Goue Sanlam- prys vir Jeuglektuur in 2002, en in 2005 benoem vir IBBY se Ererol. Dit is in 2010 vir kykNET verfilm deur Regardt van den Bergh
Author | Marita Van der Vyver |
---|---|
Publisher | Tafelberg |
Place | Cape Town |
Year | 2009 |
ISBN | 9780624046622 |
Binding | Paperback |
Condition | Very Good |
How we describe the condition of our books
We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)
New: Exactly as it says.
As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.
Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.
Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.
Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.
Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.