Mal-en ander Stories

In stock    
Only 1 left
SKU
35143
R50.00
Quick Overview
Sedert 1968 het ek 'n storierubriek in vanslewe se Die Beeld behartig; daarna in Rapport, en naderhand in Wynboer. Uit daardie stawel stories is mettertyd versamel: 'Die wyn van bowe', 'Die klap van die meul', ' 'n Emmertjie wyn' en 'Loopdoppies, terwyl Abraham de Vries 'n kort keur (met 'n paar stories daarby) onder die titel 'Die fees van die malles' saamgestel het. Die meeste van hierdie versamelings het met verloop van tyd onverkrygbaar geraak en daar is uit soveel oorde voortdurend aangedring op 'n heruitgawe, dat my uitgewer my oorreed het om die hele klomp in een omnibus bymekaar te gooi. 'n Handvol van die valeres het ek uitgedun, en 'n dosyn of at van diés wat nog nie vantevore gebundel is nie, is bygevoeg. Die idee is nie om eenkant in en anderkant uit te lees nie: dis beter om hier te proe en daar te snuffel en tussenin te rus. Ek vra verskoning nòg vir traan nòg vir lag. In ons beroerde tyd moet mens maar enige verskoning aangryp om te grinnik. - André P. Brink Grahamstad, 1986

Sedert 1968 het ek 'n storierubriek in vanslewe se Die Beeld behartig; daarna in Rapport, en naderhand in Wynboer. Uit daardie stawel stories is mettertyd versamel: 'Die wyn van bowe', 'Die klap van die meul', ' 'n Emmertjie wyn' en 'Loopdoppies, terwyl Abraham de Vries 'n kort keur (met 'n paar stories daarby) onder die titel 'Die fees van die malles' saamgestel het. Die meeste van hierdie versamelings het met verloop van tyd onverkrygbaar geraak en daar is uit soveel oorde voortdurend aangedring op 'n heruitgawe, dat my uitgewer my oorreed het om die hele klomp in een omnibus bymekaar te gooi. 'n Handvol van die valeres het ek uitgedun, en 'n dosyn of at van diés wat nog nie vantevore gebundel is nie, is bygevoeg. Die idee is nie om eenkant in en anderkant uit te lees nie: dis beter om hier te proe en daar te snuffel en tussenin te rus. Ek vra verskoning nòg vir traan nòg vir lag. In ons beroerde tyd moet mens maar enige verskoning aangryp om te grinnik. - André P. Brink Grahamstad, 1986 *Fold on cover, writing on seam, page edges soiled slightly*

More Information
AuthorAndrè P. Brink
PublisherKagiso Uitgewers
PlaceCape Town
Year1995
ISBN0798638044
BindingPaperback
ConditionFair
CommentsFold on cover, writing on seam, page edges soiled slightly
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.