Proteus (Afrikaanse Uitgawe)

R100.00
Out of stock
SKU
12969
Share
Login to earn BookBucks for sharing!

In Proteus kom ons van sy reeds geskepte karakters weer teë: Zatopek van Heerden en Tobela "Tiny" Mpayipheli, maar dié keer is laasgenoemde die protagonis. Hy beland op 'n pad sonder omdraaikans wanneer 'n ou struggle-vriend se dogter, op haar pa se aanbeveling, hom om hulp nader. Tobela kan weens "ou skuld" nie weier nie, al bedreig sy nie-amptelike sending sy geluk saam met sy nuwe kitsgesin.

Hy moet 'n rekenaarhardeskyf in Lusaka gaan aflewer om sy vriend se lewe te red, maar wanneer 'n spesiale Suid-Afrikaanse spioenasie-agentskap op sy spoor beland en sy roetes daarheen begin toestop, moet hy plan maak. Die gevolg is 'n rolprentagtige jaagtog wanneer Tobela 'n motorfiets steel en die pad noorde toe aanpak teen 'n oormag spesialiseenhede, die polisie en selfs helikopters.

Die sentrale karakter se eertydse ondervinding as sluipmoordenaar en spioen maak van hom 'n onverwags waardige teenstander vir dié oormag. Dit kon net sowel 'n Hollywood-storielyn gewees het: 'n oud-agent word uit sy "slaap" gewek en beland in 'n situasie waarin hy op al sy verworwe kennis moet staatmaak om te oorleef en om sy onskuld te bewys.

More Information
AuthorDeon Meyer
PublisherHuman & Rousseau
PlaceCape Town
Year2013
ISBN9780798164795
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.